| krokodil [boodskap #126890] |
Do., 04 Julie 2019 19:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Krokodil.
krokodil
Afbreking: kro•ko•dil
Selfstandige naamwoord: krokodil
Meervoud: krokodille
Verkleinwoord: krokodilletjie
Meervoud van verkleining: krokodilletjies
Betekenis:
• 'n Groot, plat dier met gevaarlike tande en 'n lang stert wat in die water woon; reptiel in die orde van krokodilagtiges (Crocodilia).
Gebruik:
• Die krokodil gryp die prooi met sy lang, kragtige kake en sleep dit die water in.
Hiponiem:
• seekrokodil
• Nylkrokodil
Afgelei:
• krokodilleer
• krokodilmannetjie
• krokodilpark
• krokodiltrane
• krokodilwyfie
Verwant:
• alligator
• kaaiman
Vertaling:
Engels: crocodile
Nederlands: krokodil
Xhosa: ingwenya 9
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|