duikpak [boodskap #126862] |
Tue, 02 July 2019 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duikpak
Afbreking: duik•pak
Samestelling: duik + pak
Selfstandige naamwoord: duikpak
Meervoud: duikpakke
Verkleinwoord: duikpakkie
Meervoud van verkleining: duikpakkies
Betekenis:
• Beskermende klere wat 'n duiker (paddaman) dra om hom onder water te beskerm en warm te hou.
Gebruik:
• Die duikpak help dat hy nie verkluim nie.
Sinoniem:
• duikerpak
Vertaling:
Engels: diving suit, wetsuit
Nederlands: duikpak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|