Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesteken
leesteken [boodskap #126852] Tue, 02 July 2019 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Leestekens
Leestekens
leesteken
Afbreking: lees•te•ken
Samestelling: lees + teken



Selfstandige naamwoord: leesteken
Meervoud: leestekens
Verkleinwoord: leestekentjie
Meervoud van verkleining: leestekentjies

Betekenis:
• (taalkunde) Onuitgesproke tekens wat by geskrewe teks gevoeg word om die sinstruktuur te verhelder.

Gebruik:
• Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, vraagteken, dubbelpunt, ens.

Hiponiem:
• aandagstreep
• aanhalingsteken
• apostroof
• deelteken
• dubbelpunt
• komma
• kommapunt
• koppelteken
• punt
• uitroepteken
• vraagteken
• weglatingsteken

Vertaling:
Engels: punctuation mark
Nederlands: leesteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suur
Volgende onderwerp: agenda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:15:02 UTC 2025