heiden [boodskap #126849] |
Tue, 02 July 2019 06:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heiden
Afbreking: hei•den
Selfstandige naamwoord: heiden
Meervoud: heidene
Betekenis:
• Persoon wat nie in God glo nie (m.a.w. nie 'n Christen of 'n Jood is nie); ongelowige of afvallige persoon.
Gebruik:
• 'n Huwelik tussen 'n prinses en 'n heiden was buite die kwessie.
Sinoniem:
• nie-gelowige
• afvallige
Afgelei:
• heidendom
Vertaling:
Engels: pagan, heathen, gentile
Nederlands: heiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|