pruttel [boodskap #126843] |
Mon, 01 July 2019 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pruttel
Afbreking: prut•tel
Werkwoord: pruttel
Verlede tyd: het gepruttel
Betekenis:
• (kookkuns) Van hitte borrel.
• Klank van iemand wat binnensmonds brom, kla of mor.
Gebruik:
• Die bredie pruttel op die stoof.
• Oupa pruttel die hele tyd en almal wonder wat fout is.
Afgelei:
• pruttelrig
• pruttelaar
• pruttelkous
Spelfout:
• prittel
Vertaling:
Engels: to simmer, bubble; to grumble
Nederlands: pruttelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|