Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belangrik
belangrik [boodskap #126778] Vr., 28 Junie 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belangrik
Afbreking: be•lang•rik
Uitspraak: /bəˈlɑŋrək/




Byvoeglike naamwoord: belangrik
Vergrotende trap: belangriker
Oortreffende trap: belangrikste
Attributief: belangrike
Partitief: belangriks
Intensief: lewensbelangrik

Betekenis:
• Van groot betekenis; wat aansienlik en gewigtig is.

Gebruik:
• Dit is belangrik dat ons mense so spoedig as moontlik hiervan inlig.

Sinoniem:
• aansienlik
• essensieel
• gewigtig
• kardinaal
• meldenswaardig
• noodsaaklik
• veelseggend
• vernaam

Antoniem:
• onbelangrik

Hiponiem:
• allerbelangrik
• lewensbelangrik

Afgelei:
• belangrikheid

Vertaling:
Engels: important, considerable
Nederlands: belangrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: webwerf
Volgende onderwerp: steil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 04:09:00 UTC 2025