Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedig
gedig [boodskap #126749] Ma., 24 Junie 2019 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25651
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedig
Afbreking: ge•dig
Uitspraak: /χəˈdiχ/




Selfstandige naamwoord: gedig
Meervoud: gedigte
Verkleinwoord: gediggie
Meervoud van verkleining: gediggies

Betekenis:
• 'n Literêre teks in versvorm wat stylmiddele soos ritme, rym en beeldspraak gebruik.

Gebruik:
• Die aanwending van dubbelsinnigheid, simboliek, ironie en ander poëtiese elemente laat 'n gedig dikwels oop vir interpretasie.

Hiponiem:
• liefdesgedig

Antoniem:
• prosa

Verwant:
• digbundel
• digkuns (poësie)
• digter

Vertaling:
Engels: poem
Nederlands: gedicht

Nota:
• Versamelnaam: 'n bundel gedigte.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passief
Volgende onderwerp: bed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 30 07:09:10 UTC 2026