Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dikderm
dikderm [boodskap #126708] Vr., 21 Junie 2019 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Nommer 6 is die dikderm, tussen die dunderm (5) en die nersderm (7).
Nommer 6 is die dikderm, tussen die dunderm (5) en die nersderm (7).
dikderm
Afbreking: dik•derm
Samestelling: dik + derm



Selfstandige naamwoord: dikderm
Meervoud: dikderms
Verkleinwoord: dikdermpie
Meervoud van verkleining: dikdermpies

Betekenis:
• Die deel van die spysverteringskanaal tussen dunderm en rektum.

Gebruik:
• Die dikderm is ongeveer 1,5 meter lank en onttrek water en soute van die voedselreste voordat dit as ontlasting uitgeskei word.

Sinoniem:
• kolon

Vertaling:
Engels: large intestine, colon
Nederlands: dikke darm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suinig
Volgende onderwerp: vuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 04 03:14:09 UTC 2026