Betekenis:
• Ronde stuk deeg met 'n bolaag. Oondgebak met 'n bodem van gisdeeg wat bedek is met kossoorte soos tamatie, kaas, olywe, sampioene, salami en ham.
Gebruik:
• Die pizza het sy oorsprong in die Suid-Italiaanse hawestad Napels, maar het wêreldwyd gewild geraak.