kabelgaring [boodskap #126683] |
Tue, 18 June 2019 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kabelgaring
Afbreking: ka•bel•ga•ring
Samestelling: kabel + garing
Selfstandige naamwoord: kabelgaring
Meervoud: kabelgarings
Betekenis:
• 'n Ru gevlegte tou van vesels (tipies gespin van sisal, manilla, hennep of kokosneut).
Gebruik:
• Die Kompanjie het besluit om spykers en kabelgaring aan Dipa Nagara te verskaf, sodat hy vir hom en sy gevolg ’n klein hutjie kon bou.
Wisselspelling:
• kawelgaar
Vertaling:
Engels: cable yarn
Nederlands: kabelgaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|