Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skielik
skielik [boodskap #126676] Mon, 17 June 2019 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skielik
Afbreking: skie•lik



Byvoeglike naamwoord: skielik
Vergrotende trap: skieliker
Oortreffende trap: skielikste
Attributief: skielike
Partitief: skieliks

Betekenis:
• Vinnig en onverwags. Haastig en sonder waarskuwing.

Gebruik:
• Die kind se dood was skielik en sonder waarskuwing.
• Die gebruik van 'n insekdoder veroorsaak 'n skielike verandering in 'n habitat, terwyl 'n ystydperk stadig en geleidelik in aanvang neem.

Sinoniem:
• abrup
• meteens
• plotseling

Antoniem:
• geleidelik

Vertaling:
Engels: suddenly
Nederlands: plotseling, snel, schielijk


Bywoord: skielik

Betekenis:
• Vinnig en onverwags.

Gebruik:
• Insekte kan skielik in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.

Vertaling:
Engels: sudden, quick
Nederlands: plotseling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idioom
Volgende onderwerp: eoliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:18:47 UTC 2025