owerspel [boodskap #126671] |
Sun, 16 June 2019 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
owerspel
Afbreking: ower•spel
Selfstandige naamwoord: owerspel
Meervoud: –
Betekenis:
• Ontrouheid in die huwelik; geslagsomgang met iemand anders as jou eggenoot.
Gebruik:
• Hy pleeg owerspel met sy vrou se beste vriendin.
• Baie egpare skei nadat een van hulle owerspel gepleeg het.
Sinoniem:
• egbreek
• huwelikskending
Vertaling:
Engels: adultery
Nederlands: overspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|