omskrywing [boodskap #126654] |
Sun, 16 June 2019 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omskrywing
Afbreking: om•skry•wing
Uitspraak: /omˈskrəɪ̯vəŋ/
Selfstandige naamwoord: omskrywing
Meervoud: omskrywings, omskrywinge
Verkleinwoord: omskrywinkie
Meervoud van verkleining: omskrywinkies
Betekenis:
• 'n Noukeurige beskrywing; verklaring; definisie.
Gebruik:
• Soms kan mens een woord gebruik om 'n omskrywing te vervang: Bv. "Ek eet (in die oggend) ontbyt.", "Ek eet soggens ontbyt."
Vertaling:
Engels: circumscription, description, definition, paraphrase
Nederlands: beschrijving, definitie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|