Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabel
fabel [boodskap #126602] Do, 13 Junie 2019 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fabel
Afbreking: fa•bel



Selfstandige naamwoord: fabel
Meervoud: fabels
Verkleinwoord: fabeltjie
Meervoud van verkleining: fabeltjies

Betekenis:
• Verhaal met 'n les waarin diere of dinge soos mense optree, gewoonlik vir kinders bedoel.
• 'n Leuen; versinsel.

Gebruik:
• Die storie van "Die Skilpad en die Haas" is 'n tradisionele fabel.
• Ag, dit is sommer 'n fabel.

Afgelei:
• fabelagtig

Vertaling:
Engels: fable, fabrication, fiction, story
Nederlands: fabel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofwerkwoord
Volgende onderwerp: bywoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:43:05 MGT 2024