| vertaling [boodskap #126582] |
Wo., 12 Junie 2019 12:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertaling
Afbreking: ver•ta•ling
Uitspraak: /fərˈtɑːləŋ/
Selfstandige naamwoord: vertaling
Meervoud: vertalings, vertalinge
Verkleinwoord: vertalinkie
Meervoud van verkleining: vertalinkies
Betekenis:
• Handeling van, proses om te vertaal.
• 'n Geskrif wat vertaal is.
Gebruik:
• Hoe vorder jy met die vertaling?
• Watter vertaling van die Bybel gebruik jy?
Vertaling:
Engels: translation
Nederlands: vertaling
Venda: phindulelo, ṱhalutshedzo
Xhosa: inguqulo
Zoeloe: ukuguqulwa, ukuhunyushwa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|