Betekenis:
• Die onbepaalde vorm van 'n werkwoord wat nie 'n persoon, getal of tyd aandui nie.
Gebruik:
• Alles van "om... ...te" tot die einde van 'n sin word as die infinitief beskou, bv. "Hy staan vroeg op OM TE eet."
• Infinitiewe dui nie aan dat die handeling deur iemand verrig word nie, maar stel dit as 'n ding voor, bv. "Vroeg opstaan is gesond".