woordeboek [boodskap #126572 ]
Wo., 12 Junie 2019 08:30
Leksikograaf
Boodskappe: 24160Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal.
woordeboek
Afbreking: woor•de•boek
Uitspraak: /ˈvuə̯rdəˌbuk/
Selfstandige naamwoord: woordeboek
Meervoud: woordeboeke
Verkleinwoord: woordeboekie
Meervoud van verkleining: woordeboekies
Betekenis:
• 'n Naslaanwerk wat die woorde van 'n taal lys, gewoonlik in alfabetiese volgorde, saam met hulle betekenis(se), uitspraak, gebruik, oorsprong (etimologie) en/of vertalings in ander tale.
Gebruik:
• Jy kan die betekenis van die woord in 'n woordeboek opsoek.
Hiponiem:
• dialekwoordeboek
• etimologiese woordeboek
• handwoordeboek
• handelswoordeboek
• idioomwoordeboek
• rekenaarwoordeboek
• retrogradewoordeboek
• rymwoordeboek
• sakwoordeboek
• skoolwoordeboek
• tweetalige woordeboek
• uitspraakwoordeboek
• vakwoordeboek
Vertaling:
Engels: dictionary
Nederlands: woordenboek
Venda: ṱhalusamaipfi
Xhosa: isichazi-magama, idikshinari
Zoeloe: isichazimazwi, idikishaneli
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.