| stig [boodskap #126531] |
So., 09 Junie 2019 20:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26184 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
stig
Afbreking: stig
Werkwoord: stig
Verlede tyd: het gestig
Teenwoordige deelwoord: stigtend, stigtende
Verlede deelwoord: gestigte
Betekenis:
• Om iets in te stel of tot stand te bring; die grondslag lê.
Gebruik:
• Wie kwaad stig, kry dit dikwels dubbel terug.
• Jan van Riebeeck en sy geselskap het Kaapstad in 1652 gestig.
Sinoniem:
• begin
• instel
• oprig
• vestig
Afgelei:
• stigter
• stigting
Vertaling:
Engels: to found, establish, build, edify
Nederlands: stichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|