Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » departement
departement [boodskap #126488] Sa, 08 Junie 2019 14:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19172
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
departement
Afbreking: de•par•te•ment



Selfstandige naamwoord: departement
Meervoud: departemente
Verkleinwoord: departementjie
Meervoud van verkleining: departementjies

Betekenis:
• 'n Afdeling of kleiner deel van 'n groter organisasie.
• 'n Ministerie of die gebou van 'n ministerie.
• Bestuurlike gewes in sommige lande.

Gebruik:
• Die maatskappy is in drie departemente verdeel.
• Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika.
• Aude is 'n Franse departement van die gewes Oksitanië wat na die rivier Aude vernoem is.

Afkorting:
• dept.

Vertaling:
Engels: departement, office
Nederlands: departement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: warm
Volgende onderwerp: aangesluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:08:34 MGT 2024