| uitgebrei [boodskap #126470] |
Sa., 08 Junie 2019 06:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgebrei
Afbreking: uit•ge•brei
Werkwoord: brei uit, uitbrei
Verlede tyd: het uitgebrei
Betekenis:
• Verlede deelwoord van uitbrei: (1) groter geword of groter gegroei; (2) aan meer gebiede gelewer.
Gebruik:
• Die stede het verder uitgebrei en saamgesmelt om 'n metropolitaanse gebied te vorm.
• Hulpverlening is na al die rampgebiede uitgebrei.
Vertaling:
Engels: expanded; extended
Nederlands: uitgebreid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|