toegelaat [boodskap #126464] |
Sat, 08 June 2019 05:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toegelaat
Afbreking: toe•ge•laat
Werkwoord: laat toe, toelaat
Verlede tyd: het toegelaat
Betekenis:
• Verlede deelwoord van toelaat: vergun; binnelaat.
Gebruik:
• As jy dit eers toegelaat het, kan jy dit nie later weier nie.
• Sy is nie tot die eksamen toegelaat nie.
Antoniem:
• geweier
Vertaling:
Engels: allowed, permited
Nederlands: toegelaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|