Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elk
elk [boodskap #126447] Vr, 07 Junie 2019 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19038
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elk
Afbreking: elk




Voornaamwoord: elk

Betekenis:
• Ieder; elkeen of elke groep afsonderlik beskou.

Gebruik:
• Rugby word deur twee spanne van vyftien lede elk gespeel.

Sinoniem:
• elkeen
• ieder
• iedereen

Vertaling:
Engels: every, everyone, each, any
Nederlands: elk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geglo
Volgende onderwerp: elektriese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:29:30 MGT 2024