| pastorie [boodskap #126420] |
Do., 06 Junie 2019 06:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pastorie
Afbreking: pas•to•rie
Selfstandige naamwoord: pastorie
Meervoud: pastorieë
Verkleinwoord: pastorietjie
Meervoud van verkleining: pastorietjies
Betekenis:
• Ampswoning van 'n predikant of pastoor.
Gebruik:
• In Suid-Afrika word enige erf waarop 'n pastorie staan van eiendomsbelasting vrygestel.
Sinoniem:
• predikantswoning
Vertaling:
Engels: rectory, parsonage
Nederlands: pastorie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|