| behou [boodskap #126416] |
Wo., 05 Junie 2019 20:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behou
Afbreking: be•hou
Werkwoord: behou
Verlede tyd: het behou
Betekenis:
• Iets nie verloor nie; in besit bly; handhaaf; in stand hou.
• Red; nie verlore laat gaan.
Gebruik:
• Beproef alles, maar behou die goeie.
• Die sjirurg kon die pasiënt se arm behou.
Afgelei:
• behoue
Vertaling:
Engels: to keep, preserve, maintain, save
Nederlands: behouden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|