Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totdat
totdat [boodskap #126414] Wo., 05 Junie 2019 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
totdat
Afbreking: tot•dat
Samestelling: tot + dat




Voegwoord: totdat

Betekenis:
• Sê wanneer iets klaar is. Dui onderskikkend aan onder watter voorwaarde die aksie in die hoofsin beëindig word.

Gebruik:
• Ons werk totdat ons moeg is.
Totdat die reën stop, kan die wedstryd nie begin nie.

Spreekwoord:
• Hy vlieg om die kers totdat hy daaraan raak. [Aanhou om iets gevaarliks te doen.]

Sinoniem:
• tot

Vertaling:
Engels: until, till
Nederlands: totdat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troepe
Volgende onderwerp: geel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 15:47:12 UTC 2025