Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klassieke
klassieke [boodskap #126405] Wo., 05 Junie 2019 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26735
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
klassieke
Afbreking: klas•sie•ke




Byvoeglike naamwoord: klassiek
Vergrotende trap: klassieker
Oortreffende trap: klassiekste
Attributief: klassieke

Betekenis:
• Attributiewe vorm van klassiek. Wat kenmerkend en 'n goeie voorbeeld van iets is, of wat uit die oudheid of 'n vroeëre bloeiperiode dateer.

Gebruik:
• Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe 'n mens nie moet maak nie.
• Sanskrit is die klassieke en heilige taal van die Hindoes van Indië.
• Sy hou van beide pop en klassieke musiek.

Vertaling:
Engels: classic
Nederlands: klassieke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krag
Volgende onderwerp: ver
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 05 08:50:07 UTC 2026