Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gooipleister
gooipleister [boodskap #126378] Ma, 03 Junie 2019 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die binnekant van 'n huis wat met latwerk en gooipleister gebou is.
Die binnekant van 'n huis wat met latwerk en gooipleister gebou is.
gooipleister
Afbreking: gooi•pleis•ter
Samestelling: gooi + pleister



Selfstandige naamwoord: gooipleister
Meervoud:

Betekenis:
• Pleister wat nie met 'n troffel gladgemaak is nie; pleistering met 'n ruwe tekstuur wat teen 'n muur aangegooi is om die voorkoms van klipwerk te gee.

Gebruik:
• Hutte wat in die ou styl gebou is, is vervang deur rondawels met mure wat óf van sooie óf van pale met gooipleister gebou was.

Vertaling:
Engels: daub, wattle and daub

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppervlak
Volgende onderwerp: versoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:07:23 MGT 2024