Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vestig
vestig [boodskap #126372] Mon, 03 June 2019 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vestig
Afbreking: ves•tig



Werkwoord: vestig
Verlede tyd: het gevestig
Verlede deelwoord: gevestigde

Betekenis:
• Stig, begin, oprig; bou.
• Rig; fokus.
• Êrens gaan woon; 'n tuiste vind.

Gebruik:
• Ons moet 'n kantoor in die stad vestig.
• Kan ek julle aandag hierop vestig.
• Sy het haar by haar grootouers gaan vestig.

Afgelei:
• vestiging

Vertaling:
Engels: to establish, found; to focus; to settle
Nederlands: vestigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewild
Volgende onderwerp: beskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:46:34 UTC 2025