ontmoet [boodskap #126368] |
Mon, 03 June 2019 06:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontmoet
Afbreking: ont•moet
Werkwoord: ontmoet
Verlede tyd: het ontmoet
Betekenis:
• Met iemand kennis maak en 'n gesprek voer; 'n persoon vir die eerste keer leer ken.
• Reël om iemand op 'n sekere tyd en plek te kry.
Gebruik:
• Hy wil graag die mooi meisie ontmoet, maar durf haar nie bel nie.
• Sy ontmoet hom om 15:00 by die lughawe.
Spreekwoord:
• Wie kwaad doet, kwaad ontmoet. [As jy iemand sleg behandel, moet jy verwag om ook sleg behandel te word.]
Afgelei:
• ontmoeting
Vertaling:
Engels: to meet, encounter, come across
Nederlands: ontmoeten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|