afstand [boodskap #126367] |
Mon, 03 June 2019 06:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afstand
Afbreking: af•stand
Selfstandige naamwoord: afstand
Meervoud: afstande
Verkleinwoord: afstandjie
Meervoud van verkleining: afstandjies
Betekenis:
• Hoe ver dinge uit mekaar is; die ruimte wat tussenin lê.
• Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan.
Gebruik:
• Van hier na die suidpool is 'n aansienlike afstand.
• Die meisie het met groot hartseer van haar geliefde pop afstand gedoen.
Sinoniem:
• distansie
Afgelei:
• afstanddoening
• afstandmeter
• afstandskontrole
Vertaling:
Engels: distance, range; cession, relinquishment, surrender
Nederlands: afstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|