Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » probleme
probleme [boodskap #126344] Sat, 01 June 2019 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
probleme
Afbreking: pro•ble•me



Selfstandige naamwoord: probleem
Meervoud: probleme
Verkleinwoord: probleempie
Meervoud van verkleining: probleempies

Betekenis:
• Meervoud van probleem; meer as een probleem.

Gebruik:
• Daar was probleme met die vuurpyl se betroubaarheid.
• Wat se probleme sal ons vandag die hoof moet bied.

Vertaling:
Engels: problems
Nederlands: problemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Indië
Volgende onderwerp: nege
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:58:13 UTC 2025