| aanleiding [boodskap #126315] |
Sa., 01 Junie 2019 08:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aanleiding
Afbreking: aan•lei•ding
Selfstandige naamwoord: aanleiding
Meervoud: aanleidings, aanleidinge
Betekenis:
• Die direkte oorsaak of rede vir iets; die omstandigheid wat die geleentheid daartoe bied.
Gebruik:
• Dit het aanleiding gegee tot groot ontwikkeling in die streek.
• Na aanleiding van die klagtes is 'n vergadering belê.
Afgelei:
• aanleidinggewend
Verwant:
• rede
• oorsaak
Vertaling:
Engels: cause, reason, occasion, motive, inducement
Nederlands: aanleiding
Nota:
• Sien ook n.a.v., "na aanleiding van".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|