| gekenmerk [boodskap #126311] |
Sa., 01 Junie 2019 07:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24080 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gekenmerk
Afbreking: ge•ken•merk
Werkwoord: kenmerk
Verlede tyd: het gekenmerk
Betekenis:
• Verlede deelwoord van kenmerk: wat eie aan iets of iemand was; uitkenning moontlik gemaak het.
Gebruik:
• Sy bewind is gekenmerk deur vrede en voorspoed.
• Groot armoede het die krisistyd van die jare dertig gekenmerk.
Vertaling:
Engels: characterized
Nederlands: gekenmerkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|