Leksikograaf Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
inligting
Afbreking: in•lig•ting
Selfstandige naamwoord: inligting
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kennis wat iemand bekom.
• Die verstrekking van bestaande kennis.
• Die resultaat van data wat versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer is om die ontvanger se kennis te verryk.
Gebruik:
• Kan u my meer inligting hieroor gee?
• Ter inligting: u kan u vraestelle hier kom afhaal.
• Inligting kan in verskillende kontekste verskillende betekenisse hê, van alledaagse tot tegniese gebruik.