Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgevolg
opgevolg [boodskap #126293] Do., 30 Mei 2019 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgevolg
Afbreking: op•ge•volg



Werkwoord: volg op, opgevolg
Verlede tyd: het gevolg

Betekenis:
• Verlede deelwoord van opvolg: iemand se funksie oorneem; meer oor 'n saak uitvind.

Gebruik:
• Dit is nie duidelik wie hierdie koning opgevolg het nie, omdat die kleitablet beskadig is.
• Ek wonder of die speurder hierdie leidraad opgevolg het?

Vertaling:
Engels: succeeded, followed up
Nederlands: opgevolgd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedien
Volgende onderwerp: wetenskaplike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 11:03:21 UTC 2025