genoeg [boodskap #126273] |
Wo, 29 Mei 2019 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18937 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genoeg
Afbreking: ge•noeg
Voornaamwoord: genoeg
Betekenis:
• Wat voldoende is; soveel as wat nodig is sodat mens nie meer wil hê nie.
Gebruik:
• Dis nou genoeg!
• Daar is genoeg kos vir almal.
Spreekwoord:
• Elke dag het genoeg van sy eie kwaad. [Moenie jou oor die toekoms bekommer nie.]
• Net genoeg vir 'n hol tand. [Baie min.]
Afgelei:
• genoegdoening
• genoeglik
• genoegsaam
Vertaling:
Duits: genug
Engels: enough, sufficient
Frans: assez
Nederlands: genoeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|