Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gegaan
gegaan [boodskap #126270] Wo, 29 Mei 2019 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gegaan
Afbreking: ge•gaan
Uitspraak: /χəˈχɑːn/



Werkwoord: gaan
Verlede tyd: het gegaan

Betekenis:
• Verlede deelwoord van gaan: in 'n bepaalde rigting beweeg/uitstrek het; in die genoemde toestand was; oor iets gehandel het; in iets anders gepas het.

Gebruik:
• Hy het na Nederland gegaan.
• Hoe het dit toe met hom daar gegaan?
• Waaroor het die aanbieding gegaan?
• Hoeveel suigstokkies het in elke sakkie gegaan?

Spreekwoord:
• Dit het boomskraap gegaan. [Dit het swaar gegaan.]
• Dit het broekskeur gegaan. [Dit het baie swaar gegaan.]
• Hy het uit sy pad gegaan. [Baie moeite gedoen.]
• Sy het hom te lyf gegaan. [Hy het haar aangeval.]

Wisselvorm:
• gaat

Vertaling:
Engels: went, going to
Nederlands: gegaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestuur
Volgende onderwerp: teenstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:07:24 MGT 2024