voorsien [boodskap #126262] |
Wed, 29 May 2019 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorsien
Afbreking: voor•sien
Werkwoord: voorsien
Verlede tyd: het voorsien
Betekenis:
• Weet wat gaan gebeur; vooruit sien; 'n profetiese blik hê.
• Vir iemand iets gee; voorsorg tref; sorg vir; verskaf.
Gebruik:
• Hy voorsien dat die belegging binnekort sal begin groei.
• U sal van alle benodigdhede voorsien word.
Afgelei:
• voorsiening
Vertaling:
Engels: to predict, foresee, anticipate; to provide, supply
Nederlands: voorzien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|