Betekenis:
• Meervoud van diens; meer as een diens.
Gebruik:
• Hulle het hul dienste gratis aangebied.
• Werkers wat noodsaaklike dienste verrig, mag nie staak nie.
• Munisipaliteite lewer dienste soos water- en elektrisiteitsvoorsiening.
• Die kerk het twee dienste op Sondae.