Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oostelike
oostelike [boodskap #126227] Mon, 27 May 2019 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oostelike
Afbreking: oos•te•li•ke



Byvoeglike naamwoord: oostelik
Vergrotende trap: oosteliker
Oortreffende trap: oostelikste
Attributief: oostelike
Partitief: oostelikes

Betekenis:
• Attributiewe vorm van oostelik.

Gebruik:
• Oos-Afrika of Oostelike Afrika is die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika.

Antoniem:
• westelike

Vertaling:
Engels: eastern, easterly
Nederlands: oostelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helfte
Volgende onderwerp: navorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:59:09 UTC 2025