Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parlement
parlement [boodskap #126211] Mon, 27 May 2019 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21172
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parlement
Afbreking: par•le•ment




Selfstandige naamwoord: parlement
Meervoud: parlemente
Verkleinwoord: parlementjie
Meervoud van verkleining: parlementjies

Betekenis:
• (regering) 'n Liggaam met wetgewende bevoegdhede wat die burgers van 'n land verteenwoordig.

Gebruik:
• Die parlement van Suid-Afrika bestaan uit die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies.
Parlement is afgelei van die Franse parler, wat "om te praat" beteken.

Hiponiem:
• skynparlement

Afgelei:
• parlementsdebat
• parlementsgebou
• parlementshuis
• parlementslid
• parlementsitting

Verwant:
• parlementariër
• parlementarisme
• parlementêr

Vertaling:
Engels: parliament
Nederlands: parlement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyse
Volgende onderwerp: dorpie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 03 19:30:04 UTC 2025