Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tien
Afbreking: tien
Telwoord: tien
Betekenis:
• Die getal 10. Een meer as nege en een minder as elf.
Gebruik:
• Hy het tien uit tien vir die toets gekry.
• Sy het tien poppe.
Spreekwoord:
• Tien teen een. [Baie waarskynlik.]
• Hy lieg soos tien perde skop. ['n Baasleuenaar.]
• Een voël in die hand is beter as tien in die lug. [Wat seker is, is bo die onsekere te verkies.]
Verwant:
• tiende
Vertaling:
Engels: ten
Frans: dix
Nederlands: tien
Sotho: lesome
Zoeloe: ishumi
Selfstandige naamwoord: tien
Meervoud: tiene
Betekenis:
• Die getal 10.
Gebruik:
• Die tien is besig om my van my kop af te dryf.
Afgelei:
• tienuur
Vertaling:
Engels: ten
Nederlands: tien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.