Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultuur
Afbreking: kul•tuur
Selfstandige naamwoord: kultuur
Meervoud: kulture
Verkleinwoord: kultuurtjie
Meervoud van verkleining: kultuurtjies
Betekenis:
• Die manier hoe 'n groep mense goed doen en die dinge wat hulle in gemeen het en hul saam bind.
• 'n Massa bakterieë of ander mikro-organismes wat op 'n voedingsbodem aankweek.
Gebruik:
• Hy is 'n kenner van die Afrikaanse kultuur. Mense moet mekaar se kulture respekteer.
• Die bakterie groei as 'n pap, vuilwit tot geelbruin kultuur op aartappel.