Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Transvaal
Transvaal [boodskap #126177] So., 26 Mei 2019 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Transvaal
Afbreking: Trans•vaal




Pleknaam: Transvaal

Betekenis:
• 'n Geografiese gebied tussen die Vaal- en Limpoporivier in Suid-Afrika.
• (geskiedenis) Voormalige republiek en provinsie in Suid-Afrika.

Gebruik:
• Die Transvaal is sowel in landboukundige as in mynboukundige opsig 'n skatkamer.
Transvaal was van van 1976 tot 1994 een van die land se vier provinsies gewees.

Sinoniem:
• Vaalpensland

Afgelei:
• Transvaals

Afkorting:
• Tvl.

Vertaling:
Engels: Transvaal
Nederlands: Transvaal

Nota:
• Samestelling van die voorvoegsel trans- (oorkant) en Vaal (Vaalrivier); oorkant die Vaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekies
Volgende onderwerp: alles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 16:56:29 UTC 2025