Italië [boodskap #126172] |
Sun, 26 May 2019 08:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Italië
Afbreking: Ita•lië
Uitspraak: /iˈtɑːlijə/
Pleknaam: Italië
Betekenis:
• Staat in Suidelike Europa wat grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slowenië met Italiaans as amptelike taal.
Gebruik:
• Ons toer deur Italië.
Verwant:
• Italiaans
• Italianer
Vertaling:
Engels: Italy
Nederlands: Italië
Zoeloe: i-Italiya
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|