Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesin
gesin [boodskap #126151] Sat, 25 May 2019 06:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21172
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesin
Afbreking: ge•sin




Selfstandige naamwoord: gesin
Meervoud: gesinne
Verkleinwoord: gesinnetjie
Meervoud van verkleining: gesinnetjies

Betekenis:
• 'n Huishouding wat bestaan uit twee ouers ('n ma en 'n pa) met hulle kinders.

Gebruik:
• Ons gesin gaan op 'n uitstappie.

Afgelei:
• huisgesin
• gesinslede

Vertaling:
Engels: family, household
Nederlands: gezin

Nota:
• 'n Gesin verwys net na 'n pa, ma en kinders, terwyl familie ook ooms, tantes, oumas, oupas, niggies en neefs insluit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesê
Volgende onderwerp: ouers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 03 19:24:13 UTC 2025