Betekenis:
• 'n Persoon of ding wat iets illustreer en tipiese kenmerke het wat as model dien.
• Iets of iemand wat as inspirasie vir ander mense dien; wat nagevolg kan of behoort te word.
Gebruik:
• Gee ’n voorbeeld van 'n naamwoord.
• Jy moet 'n voorbeeld vir jou medemens wees. Moenie sy swak voorbeeld volg nie.
Hiponiem:
• byvoorbeeld
• teenvoorbeeld
Afgelei:
• voorbeeldig
• voorbeeldsin
Afkorting:
• vb.
Vertaling:
Engels: example, illustration
Nederlands: voorbeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.