| deelstaat [boodskap #126091] |
Wo., 22 Mei 2019 18:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25484 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deelstaat
Afbreking: deel•staat
Selfstandige naamwoord: deelstaat
Meervoud: deelstate
Verkleinwoord: deelstaatjie
Meervoud van verkleining: deelstaatjies
Betekenis:
• 'n Staat wat deel vorm van 'n unie (soos met 'n federasie of konfederasie).
Gebruik:
• Alaska is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika.
• Duitsland is in 16 deelstate verdeel wat gedeeltelik selfregerend is.
Antoniem:
• eenheidstaat
Vertaling:
Engels: state
Nederlands: deelstaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|