deelstaat [boodskap #126091] |
Wed, 22 May 2019 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21172 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deelstaat
Afbreking: deel•staat
Selfstandige naamwoord: deelstaat
Meervoud: deelstate
Verkleinwoord: deelstaatjie
Meervoud van verkleining: deelstaatjies
Betekenis:
• 'n Staat wat deel vorm van 'n unie (soos 'n federasie of konfederasie).
Gebruik:
• New York is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika.
• Nedersakse is 'n deelstaat van Duitsland.
Vertaling:
Engels: state
Nederlands: deelstaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|