gereeld [boodskap #126076] |
Wed, 22 May 2019 06:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gereeld
Afbreking: ge•reeld
Byvoeglike naamwoord: gereeld
Vergrotende trap: gereelder
Oortreffende trap: gereeldste
Attributief: gereelde
Betekenis:
• Wat reëlmatig en ordelik is; aan 'n bepaalde reël gehoorsaam.
Gebruik:
• Die dominee kom gereeld besoek aflê.
Sinoniem:
• dikwels
• gedurig
• konstant
• reëlmatig
Antoniem:
• ongereeld
Vertaling:
Engels: regular
Nederlands: geregeld, regelmatig
Bywoord: gereeld
Betekenis:
• Op 'n gestelde tyd; met gereelde tussenposes.
• Af en toe; dan en wan.
Gebruik:
• Die kaggel word gereeld skoongemaak.
• Sy gaan gereeld na Amerika toe.
Vertaling:
Engels: regularly, often
Nederlands: geregeld, regelmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|